SOSIAAL

GR 7 ENTREPRENEURSDAG 

LENTEDAG

PA EN DOGTER BAL

Winter Wonderland:

Meksikaanse Fiesta:

WHITIES GOT TALENT

Hierdie kultuuraangeleenthede is gebaseer op die gewilde TV–reeks. Afrikaans en Engelse leerders mag deelneem. Graad 1 tot 7 leerders mag inskryf en daar is verskeie kategorieë. ‘n Junior- en ‘n Senior wenner word aangewys. Dit is nie ‘n jaarlikse instelling nie.

REIK NA DIE STERRE

Die top-presteerders by die jaarlikse Eisteddfod, kry op hierdie aand die geleentheid om met hul talent op die skoolverhoog te kom spog.

Kontak ons \
contact us
(013) 751 – 2231 / 2
laerwitr@myconnection.co.za
(013) 750 – 1064
Mon - Fri / 9AM - 5PM

Slider